Ellie Marx Memorial Scholarship for String Instruments (R5000)
Terms & Conditions
The object of the Ellie Marx Memorial Scholarship is to promote and encourage promising students in the study of stringed instruments, particularly the violin.
The Ellie Marx Memorial Scholarship for String Instruments is awarded annually to a South African citizen for local or international music study.
Only students of current and paid-up members of the SASMT are allowed to enter.
Each entry must include:
(i) the completed entry form,
(ii) a certified copy of the candidate’s identity document,
(iii) a full academic record,
(iv) recommendations by two referees, one of which must be the head of the department/institution where the applicant is or has been studying,
(v) a short curriculum vitae,
(vi) a recent unedited DVD recording as specified below,
(vii) a declaration by the teacher that the DVD is of the candidate’s own performance,
(viii) a photo in electronic format about 500 px in height,
The DVD recording must consist of the unedited performance of a minimum of 3 contrasting works from at least 2 style periods with a total duration of 15–20 minutes. Please put the different pieces on separate tracks. The name and instrument of the candidate must be indicated on the DVD but not recorded. The quality of the recording could influence the result. Recordings will not be returned after adjudication but may be collected.
Applications must reach the Executive Officer at the following address on or before the closing date as indicated on the Scholarship page of this website.
The South African Society of Music Teachers
P O Box 452
Kenton-on-Sea
6191 For further enquiries contact Elma Britz
Cell 082 673 0532 or
elmabritz9@gmail.com
The winner must be prepared to give a performance at the next SASMT Annual General Meeting.
Ellie Marx Gedenkbeurs vir Strykinstrumente (R5000)
Reëls & Voorwaardes
Die doel van die Ellie Marx gedenkbeurs is om die opleiding van belowende studente in die studie van strykinstrumente, in besonder die viool, aan te moedig.
Die Ellie Marx gedenkbeurs vir strykintrumente word jaarliks toegeken aan ’n Suid-Afrikaner vir plaaslike of internasionale musiekstudie.
Slegs studente van opbetaalde lede van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Musiekonderwysers word toegelaat.
Elke inskrywing moet die volgende insluit:
(i) voltooide inskrywingsvorm,
(ii) ‘n gesertifiseerde afskrif van die kandidaat se ID-dokument,
(iii) ‘n volledige akademiese rekord,
(iv) aanbevelings deur twee referente, een waarvan die hoof van die department/instansie waar die kandidaat studeer of gestudeer het,
(v) ‘n kort curriculum vitae,
(vi) ‘n onlangse ongeredigeerde DVD-opname soos hieronder gespesifiseer,
(vii)‘n verklaring deur die onderwyser dat die DVD ‘n opname van die kandidaat se eie werk is,
(viii) ’n foto in elektroniese formaat ongeveer 500 px hoog.
Die DVD opname moet bestaan uit ’n ongeredigeerde weergawe van ’n minimum van 3 kontrasterende werke uit ten minste 2 stylperiodes met ’n tydsduur van 15-20 minute. Plaas asb. die verskillende stukke op aparte snitte (tracks). Die naam van die kandidaat en die instrument moet op die DVD aangedui word maar nie opgeneem word nie. Die kwaliteit van die opname kan die uitslag beïnvloed. Opnames sal nie na beoordeling teruggestuur word nie maar kan afgehaal word.
Aansoeke moet die Uitvoerende Beampte by die onderstaande adres bereik op of voor die sluitingsdatum soos aangedui op die Beursbladsy van hierdie webwerf.
Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Musiekonderwysers
Posbus 452
Kenton-on-Sea
6191
Vir verdere navrae kontak Elma Britz
Sel 082 673 0532 of
elmabritz9@gmail.com
Die wenner van die beurs mag uitgenooi word om ‘n uitvoering tydens die daaropvolgende SAVMO Jaarvergadering te gee.